-
Gepubliseer op: 19 Jun 13Ek le in die bed, kan nie slaap nie, rol-rol deur die fotos op my foon. Tonele, gedagtes, emosies rol deur my geheue soos die fotos rol voor my. Waar gaan tyd heen? So vinnig, vir ons geleen? My kinders al drie getroud, elkeen hul eie vreugdes, liefdes, ... lees verder
-
Gepubliseer op: 19 Jun 13Tussen twee pole staan ek op my eie voetsole Net vir 'n paar uur kon ek myself meesleur net myself wees Aan niemand iets verskuldig niemand my te beseer met woorde my hart verskeur, my gees beheer! Vry kon ek loop waar ek wou te sit, te staan, ... lees verder
-
Gepubliseer op: 19 Jun 13Hallo Julle! Dit het onder ons aandag gekom dat party skrywers se werke herhaaldelik deur dieselfde persone besoek word om lesergetalle te verhoog. Ons het 'n program wat eenmaal per week die dupliserings verwyder, anders kry almal nie 'n regverdige kans ... lees verder
-
Gepubliseer op: 19 Jun 13`n Brief net vir jou. Jy wat my siel met warmte omvou. Waar is jy nou? Ek wil so graag naby jou wees, in liggaam en in gees. Stukkend my binneste, sonder jou kan ek nie wees! Bou vir my `n boomhuis waarin ek die seer van my siel kan stil. Grypend ... lees verder
-
Gepubliseer op: 10 Jun 13As the sparrows sing their everlasting song harmony caresses the quaint little house on the docks The old man who made this his home lives ghostly and alone spending day after day making shallow footprints in the sand but in return the sand ... lees verder
-
Gepubliseer op: 10 Jun 13Die bliksemskigte skeur deur die wolke Daars 'n knersing in die lug en die hemele skeur oop Op hierdie eensame volmaan nag huil die hele wêreld saam Die riviere woed en ploeg 'n pad na die see Die klowe en kranse kraak en kreun soos ... lees verder
-
Gepubliseer op: 7 Jun 13Na vele terugslae en baie, baie energie om 'n situasie te probeer red, laat ons nou die arms rus: Petronell.co.za sal ongelukkig nié hierdie naweek enige produkte by die McGregor Wacky Wine naweek hê nie. Dis tydelik - ons dink alreeds aan die volgende ... lees verder
-
Gepubliseer op: 30 Mei 13
Kykerdamme
van seer
oorstroom
lope gevorm
verraad wat moederhart vervorm
vermink
gekerf
vertrap
is vandag en gister
©Orange Blue
-
Gepubliseer op: 30 Mei 13My vingers spoortjie om jou hals my hande skulp jou sagtheid natrossies onder my aanraking snik ontsnap deur granaatrooi lippe jou warm asem plof in my nek fladderende soene oor jou lyf hemelse nektar geskink ... lees verder
-
Gepubliseer op: 30 Mei 13In dik strepe oranje en blou het jou woorde ontvou drome gebring 'n fontein woorde het ontspring van die Oranje se loop het jou aansporing my van onsekerheid gestroop in oranje en blou griffel ek oor toe en nou met ... lees verder




